A good rabbit sound to call in predators throug out the year.
Vlakhaas Meester SH
Vlakhaas Meester het ek self opgeneem op die ghaapse berg een aand met n roepjag sesie. Hierdie klank is n uitstekende klank om honger en nuuskierigheid te teiken. Dit word met sukses gebruik deur baie jagters. Reg deur die jaar. Een van my heel bestes.
Baie rooikatte laat val.




Reviews
There are no reviews yet.