Deno Tantrum is n terg klank vir daai jakkals wat nie wil inkom nie, gebruik die klank met baie geduld 10min stiltes tussen in.
Ek skuif ook nader aan kerngebiede met die klank
Deno is my reun jakkals wat so skree op 3 jarige ouderdom.
Die klank kan dieselfde as snap klanke gebruik word
Copyright strictly forbidden




Reviews
There are no reviews yet.