Deno Solo 1 Roep SH

R160.00

Jackal Male Call

  • Deno Solo 1 SH

Hierdie is n goeie roep klank wat ook goed werk as locator. Dit is net 3 joedels met n stilte tyd. Die klank is opgeneem in Sept waar Deno en n ander reun alleen was. N Baie mooi klank top3 verseker

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Deno Solo 1 Roep SH”

Your email address will not be published. Required fields are marked *