Hierdie is n Jakkals teef wat so skree. Top klank om daai wha- wha jakkalse nuuskierig genoeg te maak om in te kom. Baie geduld moet gebruik word met die klank. Ek self gebruik dit met groot sukses.
Min roep! Baie stiltes
R100.00
Female jackal call
Hierdie is n Jakkals teef wat so skree. Top klank om daai wha- wha jakkalse nuuskierig genoeg te maak om in te kom. Baie geduld moet gebruik word met die klank. Ek self gebruik dit met groot sukses.
Min roep! Baie stiltes
Reviews
There are no reviews yet.